Ons huis gesin is baie bly dat ons die Blushield toestel gekoop het. Ons weet nou dat ons beskerm word te al die negatiewe emf straler wat deur ons huis beweeg.
Dis nie lekker as jy in jou eie huis wifi probeer verminder en jy sien die buurman se wifi het vol sein in jou baba se kamer nie. Met die blushield is ons gerus dat daai negatiewe sein nie ons beïnvloed nie.